Chantelle and Ernst – Kleinplasie

Venue: Kleinplasie 

Coordinator: Someday Soon

Flowers and Decor: Flamboijant

Photographer: Adel Kloppers Photography

 

"Lizl is uitstekend in dit wat sy doen. Ons moes per epos kommunikeer aangesien ek in Kanada woon, en sy het my verwagtinge oortref. Alles wat ek en Ernst wou hê en nog meer! Ek sal Flamboijant vir enige bruid aanbeveel." Chantelle